Pages

Tuesday, 13 January 2015

'n Engelse meisie skryf

In my vrye tyd
Moet ek besluit
Oor reuse keuse
en vrese
Oor ‘n man
Wat my hart laat staan
Elke keur as ek hom sien
Is hy die hemel’s lug in my oë
Ek wonder of hy hoor
Hoe my siel sing
Of hoe my hart my brein
Stories vertel
Verhale van jare se vreegte
A happily ever after
A lifetime of love and laughter
Soos ‘n stomme meisiekind
Is ek verlief
Op die dief wat my
Sinne gesteel het
En toe ontsnap
Ek staan geskop
As of geklap
Dis wakker skrik tyd
En busluit
Om verder myself to verneder
Of om weg te stap en hoop
Die hartseer word beter.

No comments:

Post a Comment